南非荷兰语学习网

http://www.tukkk.com/afrikaans/

南非荷兰语学习 从零开始学南非荷兰语 零基础学南非荷兰语 南非荷兰语学习网 南非荷兰语学习网站 南非荷兰语学习视频 南非荷兰语在线学习 如何学习南非荷兰语 南非荷兰语学习软件 南非荷兰语培训 南非荷兰语学习班 学南非荷兰语

返回主页

南非荷兰语日常用语

82 [八十二]
过去时 2
82 [twee en tagtig]
Verlede tyd 2
你得要叫救护车吗? M--- j- d-- a------- b--?
Moes jy die ambulans bel?
你得要找医生吗? M--- j- d-- d----- b--?
Moes jy die dokter bel?
你得要找警察吗? M--- j- d-- p------ b--?
Moes jy die polisie bel?
您有那个电话号码吗?我刚才还有那个电话号码。 H-- u d-- t------- n-----? E- h-- d-- n-- n-- g----.
Het u die telefoon nommer? Ek het die nou net gehad.
您有地址吗?我刚才还有那个地址。 H-- u d-- a----? E- h-- d-- n-- n-- g----.
Het u die adres? Ek het die nou net gehad.
您有城市旅游指南吗?我刚才还有。 H-- u d-- k---- v-- d-- s---? E- h-- d-- n-- n-- g----.
Het u die kaart van die stad? Ek het dit nou net gehad.
他来得准时吗?他没能准时来。 H-- h- b----- g----? H- k-- n-- b----- k-- n--.
Het hy betyds gekom? Hy kon nie betyds kom nie.
他找到路了吗?他没能找到路。 H-- h- d-- w-- g-----? H- k-- n-- d-- w-- v--- n--.
Het hy die weg gevind? Hy kon nie die weg vind nie.
他听懂你说的话了吗?他没听懂我说的话。 H-- h- j-- v-------? H- k-- m- n-- v------- n--.
Het hy jou verstaan? Hy kon my nie verstaan nie.
你为什么没能够准时来呢? W----- k-- j- n-- b----- k-- n--?
Waarom kon jy nie betyds kom nie?
你为什么没有能找到路呢? W----- k-- j- n-- j-- w-- v--- n--?
Waarom kon jy nie jou weg vind nie?
你为什么没听懂他说的话呢? W----- k-- j- h-- n-- v------- n--?
Waarom kon jy hom nie verstaan nie?
我没能准时来,因为当时没有公共汽车。 E- k-- n-- b----- w--- n--, w--- d--- w-- n-- '- b-- n--.
Ek kon nie betyds wees nie, want daar was nie 'n bus nie.
我没能找到路,因为我当时没有城市交通图。 E- k-- n-- d-- w-- v--- n--, o---- e- n-- '- k---- g---- h-- n--.
Ek kon nie die weg vind nie, omdat ek nie 'n kaart gehad het nie.
我没有听懂他说的,因为当时音乐太吵了。 E- k-- h-- n-- v------- n-- w--- d-- m----- w-- t- h---.
Ek kon hom nie verstaan nie want die musiek was te hard.
我当时必须坐出租车。 E- m--- '- h--- m---- n---.
Ek moes 'n huur motor neem.
我当时必须买一张城市交通指南。 E- m--- '- k---- v-- d-- s--- k---.
Ek moes 'n kaart van die stad koop.
我当时必须把收音机关掉。 E- m--- d-- r---- a- s-----.
Ek moes die radio af skakel.


纽约英语口语网 + 英语口语10万句 www.ny-yy.com

英语口语10万句,简单实用的英语口语音频网站,以句子为中心,每个句子都独立存在并伴有音频按钮。
初级英语示范页 | 中级英语示范页 | 免费广播英语示范页