南非荷兰语学习网

http://www.tukkk.com/afrikaans/

南非荷兰语学习 从零开始学南非荷兰语 零基础学南非荷兰语 南非荷兰语学习网 南非荷兰语学习网站 南非荷兰语学习视频 南非荷兰语在线学习 如何学习南非荷兰语 南非荷兰语学习软件 南非荷兰语培训 南非荷兰语学习班 学南非荷兰语

返回主页

南非荷兰语日常用语

76 [七十六]
解释,说明某件事情 2
76 [ses en sewentig]
iets verklaar 2
你为什么没有来呢? W----- h-- j- n-- g---- n--?
Waarom het jy nie gekom nie?
我生病了。 E- w-- s---.
Ek was siek.
我没有来,因为我生病了。 E- h-- n-- g---- n-- o---- e- s--- w--.
Ek het nie gekom nie omdat ek siek was.
她为什么没有来呢? W----- h-- s- n-- g---- n--?
Waarom het sy nie gekom nie?
她累了。 S- w-- m---.
Sy was moeg.
她没有来,因为她累了。 S- h-- n-- g---- n-- o---- s- m--- w--.
Sy het nie gekom nie omdat sy moeg was.
他为什么没有来呢? W----- h-- h- n-- g---- n--?
Waarom het hy nie gekom nie?
他没有兴趣。 H- s--- n-- b----- n--.
Hy stel nie belang nie.
他没有来,因为他没有兴趣。 H- h-- n-- g---- n-- o---- h- n-- b--------- n--.
Hy het nie gekom nie omdat hy nie belangstel nie.
你们为什么没有来呢? W----- h-- j---- n-- g---- n--?
Waarom het julle nie gekom nie?
我们的车坏了。 O-- m---- i- g------.
Ons motor is gebreek.
我们没有来,因为我们的车坏了。 O-- h-- n-- g---- n-- o---- o-- m---- g------ i-.
Ons het nie gekom nie omdat ons motor gebreek is.
为什么没有人来呢?。 W----- h-- d-- m---- n-- g---- n--?
Waarom het die mense nie gekom nie?
他们把火车错过了。 H---- h-- d-- t---- g----.
Hulle het die trein gemis.
他们没有来,因为他们把火车错过了。 H---- h-- n-- g---- n-- o---- h---- d-- t---- g---- h--.
Hulle het nie gekom nie omdat hulle die trein gemis het.
你为什么没有来呢? W----- h-- j- n-- g---- n--?
Waarom het jy nie gekom nie?
我不可以的。 E- m-- n--.
Ek mag nie.
我没来,因为我不可以来。 E- h-- n-- g---- n-- o---- e- n-- m-- n--.
Ek het nie gekom nie omdat ek nie mag nie.


纽约英语口语网 + 英语口语10万句 www.ny-yy.com

英语口语10万句,简单实用的英语口语音频网站,以句子为中心,每个句子都独立存在并伴有音频按钮。
初级英语示范页 | 中级英语示范页 | 免费广播英语示范页