南非荷兰语学习网

http://www.tukkk.com/afrikaans/

南非荷兰语学习 从零开始学南非荷兰语 零基础学南非荷兰语 南非荷兰语学习网 南非荷兰语学习网站 南非荷兰语学习视频 南非荷兰语在线学习 如何学习南非荷兰语 南非荷兰语学习软件 南非荷兰语培训 南非荷兰语学习班 学南非荷兰语

返回主页

南非荷兰语日常用语

57 [五十七]
看医生
57 [sewe en vyftig]
By die dokter
我和医生有一个预约。 E- h-- '- a------- b- d-- d-----.
Ek het 'n afspraak by die dokter.
我有一个十点钟的预约。 E- h-- '- a------- o- t--- u--.
Ek het 'n afspraak om tien uur.
您叫什么名字? W-- i- u n---?
Wat is u naam?
请您在候诊室等一下。 S-- a-------- i- d-- w-------.
Sit asseblief in die wagkamer.
医生马上就来。 D-- d----- i- o- p--.
Die dokter is op pad.
您的保险是哪里的? W--- w--- j- v-------?
Waar word jy verseker?
我能为您做什么吗? W-- k-- e- v-- u d---?
Wat kan ek vir u doen?
您哪里有疼痛? H-- u e---- p--?
Het u enige pyn?
哪里疼? W--- i- d-- s---?
Waar is dit seer?
我后背总疼。 E- h-- a---- r-----.
Ek het altyd rugpyn.
我经常头痛。 E- h-- g------ h------.
Ek het gereeld hoofpyn.
我有时候肚子痛。 E- h-- s--- m------.
Ek het soms maagpyn.
请您露出上身! K-- u u h--- u------?
Kan u u hemp uittrek?
请您躺在诊床上。 L- a-------- o- d-- o-------------.
Lê asseblief op die ondersoektafel.
血压是正常的。 U b-------- i- r--.
U bloeddruk is reg.
我给您打一针。 E- s-- u '- i--------- g--.
Ek sal u 'n inspuiting gee.
我给您一些药片。 E- s-- u t------- g--.
Ek sal u tablette gee.
我给您开个药方,到药店取药。 E- s-- u '- v-------- g-- v-- d-- a-----.
Ek sal u 'n voorskrif gee vir die apteek.


纽约英语口语网 + 英语口语10万句 www.ny-yy.com

英语口语10万句,简单实用的英语口语音频网站,以句子为中心,每个句子都独立存在并伴有音频按钮。
初级英语示范页 | 中级英语示范页 | 免费广播英语示范页