南非荷兰语学习网

http://www.tukkk.com/afrikaans/

南非荷兰语学习 从零开始学南非荷兰语 零基础学南非荷兰语 南非荷兰语学习网 南非荷兰语学习网站 南非荷兰语学习视频 南非荷兰语在线学习 如何学习南非荷兰语 南非荷兰语学习软件 南非荷兰语培训 南非荷兰语学习班 学南非荷兰语

返回主页

南非荷兰语日常用语

51 [五十一]
处理事情
51 [een en vyftig]
Boodskap uitdra
我要去图书馆。 E- w-- n- d-- b--------- t-- g---.
Ek wil na die biblioteek toe gaan.
我要去书店。 E- w-- n- d-- b--------- t-- g---.
Ek wil na die boekwinkel toe gaan.
我要到报刊亭去。 E- w-- n- d-- k------------ t-- g---.
Ek wil na die koerantwinkel toe gaan.
我想借一本书。 E- w-- '- b--- l---.
Ek wil 'n boek leen.
我想买一本书。 E- w-- '- b--- k---.
Ek wil 'n boek koop.
我想买份报纸。 E- w-- '- k------ k---.
Ek wil 'n koerant koop.
我要去图书馆借一本书。 E- w-- n- d-- b--------- t-- g--- o- '- b--- t- l---.
Ek wil na die biblioteek toe gaan om 'n boek te leen.
我要去书店买一本书。 E- w-- n- d-- b--------- t-- g--- o- '- b--- t- k---.
Ek wil na die boekwinkel toe gaan om 'n boek te koop.
我要到报刊亭去买报纸。 E- w-- n- d-- k------------ t-- g--- o- '- k------ t- k---.
Ek wil na die koerantwinkel toe gaan om 'n koerant te koop.
我要去眼镜店。 E- w-- n- d-- o---------- t-- g---.
Ek wil na die oogkundigge toe gaan.
我要去超市。 E- w-- n- d-- s-------- t-- g---.
Ek wil na die supermark toe gaan.
我要去糕点店。 E- w-- n- d-- b------ t-- g---.
Ek wil na die bakkery toe gaan.
我想买一副眼镜。 E- w-- '- b--- k---.
Ek wil 'n bril koop.
我想买水果和蔬菜。 E- w-- v----- e- g------ k---.
Ek wil vrugte en groente koop.
我想买小面包和面包。 E- w-- r--------- e- b---- k---.
Ek wil rolletjies en brood koop.
我要去眼镜店买一副眼镜。 E- w-- n- d-- o---------- t-- g--- o- '- b--- t- k---.
Ek wil na die oogkundigge toe gaan om 'n bril te koop.
我要去超市买水果和蔬菜。 E- w-- n- d-- s-------- t-- g--- o- v----- e- g------ t- k---.
Ek wil na die supermark toe gaan om vrugte en groente te koop.
我要去糕点店买小面包和面包。 E- w-- n- d-- b------ t-- g--- o- r--------- e- b---- t- k---.
Ek wil na die bakkery toe gaan om rolletjies en brood te koop.


纽约英语口语网 + 英语口语10万句 www.ny-yy.com

英语口语10万句,简单实用的英语口语音频网站,以句子为中心,每个句子都独立存在并伴有音频按钮。
初级英语示范页 | 中级英语示范页 | 免费广播英语示范页