南非荷兰语学习网

http://www.tukkk.com/afrikaans/

南非荷兰语学习 从零开始学南非荷兰语 零基础学南非荷兰语 南非荷兰语学习网 南非荷兰语学习网站 南非荷兰语学习视频 南非荷兰语在线学习 如何学习南非荷兰语 南非荷兰语学习软件 南非荷兰语培训 南非荷兰语学习班 学南非荷兰语

返回主页

南非荷兰语日常用语

42 [四十二]
环城一游
42 [twee en veertig]
Toer van die stad
星期日有集市吗? / 市场是开着的吗? I- d-- m--- o-- o- S-----?
Is die mark oop op Sondae?
展览会星期一开放吗? I- d-- b---- o-- o- M------?
Is die beurs oop op Maandae?
展览会星期二开放吗? I- d-- t-------------- o-- o- D------?
Is die tentoonstelling oop op Dinsdae?
动物园星期三开放吗? I- d-- d-------- o-- o- W-------?
Is die dieretuin oop op Woensdae?
博物馆星期四开放吗? I- d-- m----- o-- o- D--------?
Is die museum oop op Donderdae?
画廊星期五开放吗? I- d-- g------ o-- o- V-----?
Is die gallery oop op Vrydae?
可以照相吗? M-- m--- f----- n---?
Mag mens foto's neem?
必须买门票吗? M--- m--- t------ b-----?
Moet mens toegang betaal?
门票多少钱? H------ i- d-- t------?
Hoeveel is die toegang?
对团体有优惠吗? I- d--- '- a----- v-- g-----?
Is daar 'n afslag vir groepe?
对儿童有优惠吗? I- d--- '- a----- v-- k------?
Is daar 'n afslag vir kinders?
对大学生有优惠吗? I- d--- '- a----- v-- s-------?
Is daar 'n afslag vir studente?
这座大楼是做什么用的? W---- g---- i- d--?
Watse gebou is dit?
这座大楼建了多少年了? H-- o-- i- d-- g----?
Hoe oud is die gebou?
谁建的这座大楼? W-- h-- d-- g----, g----?
Wie het die gebou, gebou?
我对建筑很感兴趣。 E- s--- b----- i- a----------.
Ek stel belang in argitektuur.
我对艺术很感兴趣。 E- s--- b----- i- k---.
Ek stel belang in kuns.
我对绘画很感兴趣。 E- s--- b----- i- s--------.
Ek stel belang in skilderye.


纽约英语口语网 + 英语口语10万句 www.ny-yy.com

英语口语10万句,简单实用的英语口语音频网站,以句子为中心,每个句子都独立存在并伴有音频按钮。
初级英语示范页 | 中级英语示范页 | 免费广播英语示范页